SHARE your HEART

want to say

Do you have a special name or saying/message for a loved one or friend?

Let me print it on a card for you and surprise them with a very special and personal card

Do you have a specific message for a group of people?

Let me print your special message on a uniquely designed card


DEEL jou HART

wat wil jy se

Het jy ‘n spesifieke troetelnaam, sê-ding of boodskap vir ‘n geliefde of vriend?
Laat ek dit vir jou op ‘n kaartjie druk en maak jou boodskap ekstra spesiaal.

Het jy ‘n spesiale boodskap/bewoording vir ‘n groep vriende/vriendinne of geleentheid?
Laat ek jou boodskap op ‘n spesiaal ontwerpte kaartjie druk.

General Cards

Various cards available
Wording include traditional sayings, witty remarks, funny sayings as well as inspirational messages.
Currently available at:
Pretty Variety Shop @ Pretty Garden Centre, Langenhovenpark. Bloemfontein

Algemene kaartjies

Verskeie kaartjies beskikbaar
Bewoording wissel van tradisionele boodskappe tot tipiese Afrikaanse sê-goed, Afrikaanse gesegdes, Griekwa Psalms en inspirerende boodskappe.

Tans beskikbaar by:
Pretty Variety Winkel
Pretty Garden Sentrum, Langenhovenpark

Please Contact me for orders


Awesome Image

Thank you for visiting my site!

Get in Touch

Please feel free to contact me

  • Bloemfontein 
  • 072 149 3293
  • carmel@heartart.pro
© 2021 Heart Art. All Rights Reserved. Designed and hosted by Utilisoft